Verordening insake die bestuur en administrasie van Munisipale Onroerende Eiendom wat vir Sosial sorg aangewend word
Verordening insake die bestuur en administrasie van Munisipale Onroerende Eiendom wat vir Sosial sorg aangewend word
This is the latest version of this By-law.
Matzikama
South Africa
South Africa
Verordening insake die bestuur en administrasie van Munisipale Onroerende Eiendom wat vir Sosial sorg aangewend word
- Published in Western Cape Provincial Gazette 7313 on 3 Oktober 2014
- Inwerking getree op 3 Oktober 2014
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 3 Oktober 2014 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 7 Maart 2025.]
1. Inleiding/doel
Om die verhuring (beskikbaarheidstelling/gebruik/beheer/bestuur) en vervreemding van Matzikama Munisipaliteit se onroerende eiendom wat vir die lewering van sosiale sorg aangewend word, te reguleer en aansoekprosesse, kriteria en voorwaardes daar te stel vir die regulering, bestuur en koördinering om toepaslike privaat/openbare vennootskappe ten opsigte van die betrokke eiendomme te ontwikkel en te fasiliteer.2. Woordomskrywings
3. Algemene beginsels en bestuursreëls
4. Aansoekproses en voorwaardes vir die reg om munisipale eiendom te gebruik, te beheer of te bestuur vir ’n tydperk korter as ’n kalender maand
5. Algemene voorwaardes wat in huurooreenkomste vervat moet word
6. Algemene voorwaardes wat in verkoopooreenkomste vervat moet word
7. Herroeping van verordeninge
Die bepalings van ’n vorige verordening deur hierdie munisipaliteit of enige van die afgeskafte munisipale areas wat nou na hierdie munisipaliteit getransformeer is word hiermee herroep ten opsigte van enige aspekte in hierdie verordening gestipuleer.8. Kort titel en inwerkingtreding
Hierdie verordening kan aangehaal word as Verordening insake die bestuur en administrasie van Munisipale Onroerende Eiendom wat vir Sosial sorg aangewend word, en tree inwerking by publikasie in die Provinsiale Koerant.History of this document
-
You are here