Verordening insake Kredietbeheer en Skuldinvorderingsbeleid
Verordening insake Kredietbeheer en Skuldinvorderingsbeleid
This is the latest version of this By-law.
Cape Agulhas
South Africa
South Africa
Verordening insake Kredietbeheer en Skuldinvorderingsbeleid
- Published in Western Cape Provincial Gazette 6303 on 3 Oktober 2005
- Inwerking getree op 3 Oktober 2005
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 3 Oktober 2005 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 7 Maart 2025.]
1. Woordbepaling
Tensy onbestaanbaar met die sinsverband beteken—"belasbare eiendom" eiendom waarop die munisipaliteit ’n belasting ingevolge die bepalings van die Eiendomsbelastingswet kan hef;"belastings" ’n munisipale belasting op belasbare eiendom;"belastingsbeleidverordening" die munisipaliteit se belastingsbeleidverordening, gepubliseer in die Provinsiale Koerant;"beleid" die munisipaliteit se beleid insake kredietbeheer en skuldinvordering, uiteengesit in die bylae van hierdie verordening;"burgemeester" die uitvoerende burgemeester van die munisipaliteit;"diens" enige munisipale diens soos omskryf in die Stelselswet en enige ander diens wat die munisipaliteit lewer soos uiteengesit in die beleid;"Eiendomsbelastingwet" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting, Wet Nr 6 van 2004;"gebruiker" ’n persoon wat aansoek gedoen het en ’n ooreenkoms met die munisipaliteit gesluit het vir die lewering van ’n diens deur die munisipaliteit of enige ander persoon wat ingevolge enige ander verordening van die munisipaliteit aanspreeklik is vir die betaling van ’n diens;"hulpbehoewende" ’n skuldenaar wat dit nie kan bekostig om vir die lewering van basiese dienste of belasting te betaal nie;"MFB" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, Nr 56 van 2003;"munisipale bestuurder" die persoon wat deur die raad ingevolge die Strukturewet aangestel is;"munisipaliteit" die Munisipaliteit van Kaap Agulhas.;"raad" die munisipale raad van die munisipaliteit;"skuld" enige geld wat aan die munisipaliteit verskuldig is vir die lewering van ’n diens, en sluit dit gelde in wat verskuldig is ten opsigte van eiendomsbelasting, behuising en enige ander gelde aan die munisipaliteit verskuldig;"skuldenaar" einige persoon wat geld aan die munisipaliteit verskuldig is;"skuldooreenkoms" ’n skriftelike ooreenkoms tussen die munisipale bestuurder en ’n skuldenaar ingevolge waarvan ’n skuldenaar toegelaat word om voorwaardelik agterstallige skuld te vereffen;"Stelselswet" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000);"Strukturewet" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 1998 (Wet 117 van 1998);"tariefbeleidverordening" die munisipaliteit se tariefbeleidverordening, gepubliseer in die Provinsiale Koerant;"vervaldatum" by gebrek aan enige uitdruklike ooreenkoms en ten opsigte van—(a)belastings, behalwe belastings wat afbetaal word, die eerste dag van Julie van die finansiële jaar waarvoor sodanige belasting bepaal is, en(b)enige diens en belastings wat afbetaal word, die datum wat op die rekening aangedui word en deur die munisipale bestuurder bepaal is as die laaste datum waarop die rekening betaal kan word;"voorafbetaalmeter" ’n meter wat programmeer kan word om teen voorafbetaling die vloei van hoeveelhede energie in ’n elektriese stroomkring toe te laat.2. Oogmerk
Die doel van die kredietbeheer- en skuldinvorderingsmeganismes en -prosedures in hierdie verordening is om te verseker dat alle gelde wat aan die munisipaliteit verskuldig en betaalbaar is, insluitende die volgende, gevorder word—3. Dienslewering
4. Diensooreenkoms
5. Kostes vir dienste en belasting
6. Deposito’s
7. Renteheffings
8. Skuldinvorderingsverantwoordelikheid
9. Ooreenkoms om agterstallige skuld te betaal
10. Beperking of staking van dienslewering
11. Kosteverhaling
Die munisipale bestuurder mag die volgende koste wat deur of namens die munisipaliteit aangegaan is, verhaal—12. Konsolidasie en kreditering van rekeninge
Die munisipale bestuurder kan—13. Beslaglegging
14. Betalings
15. Hulpbehoewendes
’n Skuldenaar wat hulpbehoewendheid kan bewys, word behandel soos in die beleid uiteengesit.16. Wysiging van beleid
17. Delegasie
Die munisipale bestuurder mag enige bevoegdheid of plig wat ingevolge die bepalings van hierdie verordening aan die munisipale bestuurder toegeken is, skriftelik aan ’n amptenaar van die munisipaliteit delegeer.18. Terugbetaling van onverskuldigde betalings
19. Strafbepaling
Enige persoon wat—History of this document
-
You are here